Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 26-08-2019 (vlak 1)



vorige toets 26 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 26-08-2019 só ingevul:



Kyk, my verloofde het vir my ’n ring van ........ gegee.


7 % (afgerond)platienum
3 % (afgerond)platienim
90 % (afgerond)platinum 
1 % (afgerond)platinim

Woorde van Romaanse of Klassieke herkoms waar die [i]-klank in ’n oop binnelettergreep staan, word met ’n "i" geskryf (AWS 16.11).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.




Linda het vir ons ’n poskaart gestuur van die ........ Toring van Piza.


93 % (afgerond)Skewe 
4 % (afgerond)Skefe
3 % (afgerond)Skeef
Skeew

Woorde wat op ʼn lang vokaal en ʼn "f" eindig, kry ʼn "w" in die attributiewe vorm, byvoorbeeld "skeef – skewe".
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Verskeie ........ het gelei tot die stigting van nuwe kerkgenootskappe.


54 % (afgerond)godsdienstwiste 
20 % (afgerond)Godsdienstwiste
25 % (afgerond)Godsdienstwiste of godsdienstwiste

Samestellings en afleidings met "god-" as eerste element wat nie meer as eiename optree nie, begin gewoonlik met 'n kleinletter.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.




Vissermanne gebruik baiekeer ........ as aas om kabeljou mee te vang.


7 % (afgerond)choka
16 % (afgerond)tjoka
12 % (afgerond)chokka
65 % (afgerond)tjokka 

Die "tj"-klank word in Afrikaans met "tj" gespel en nie "ch" soos in Engels nie.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
75% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties