Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 28-08-2019 (vlak 1)



vorige toets 28 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 28-08-2019 só ingevul:



Die mynmaatskappy prospekteer om ........ te ontgin.


5 %mineraale
4 % (afgerond)mineraals
90 % (afgerond)minerale 
1 % (afgerond)mineralens

Naamwoorde wat op "l", "m", "n", "ng" of "r" eindig waarvan die vorige vokaal beklemtoon is, kry ’n "-e" in die meervoud (AWS 13.2).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Jy moet die leerders ........ om harder te werk.



94 % (afgerond)motiveer 
4 % (afgerond)motifeer
2 % (afgerond)motieveer
1 % (afgerond)motiefeer

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Ek glo geen woord van daardie storie nie; dis pure ........ !



88 % (afgerond)onsin 
3 % (afgerond)on sin
7 % (afgerond)ons s'n
2 % (afgerond)onssin

Die woord "onsin" is 'n samestelling van die setsel "on-" en die naamwoord "sin". Samestellings word vas geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Toe ek in Frankryk was, het ek vir my ’n ........ op die plein voor die Louvre gekoop.


79 % (afgerond)baret 
8 % (afgerond)barei
1 % (afgerond)bary
12 % (afgerond)berei

Vreemde woorde ("baret") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




TOTAALRESULTAAT:
88% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties