Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 10-10-2019 (vlak 1)



vorige toets 10 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 10-10-2019 só ingevul:



Ek was baie ........ toe ek nie vir die operette gekies is nie.


4 % (afgerond)te leur gesteld
9 % (afgerond)teleur gestel
5 % (afgerond)teleur gesteld
82 % (afgerond)teleurgesteld 

ʼn Samestelling ("teleurgesteld") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("teleur" en "gesteld") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Ons was by ’n oulike ........ in Berlyn waar ons koffie gedrink het.


4 % (afgerond)kafeekie
76 % (afgerond)kafeetjie 
20 % (afgerond)kafee'tjie

By verkleiningsvorme wat op "oo", "uu", of "ee" eindig, kom daar nie ’n afkappingsteken nie (AWS 2.4).
Sien ook die bladsy Afkappingsteken.




Ek het nou net 'n onderonsie met Zelda gehad; sy is 'n regte ........ .


65 % (afgerond)geitjie 
11 % (afgerond)sonbesie
18 % (afgerond)hennetjie
5 % (afgerond)koringkriek

'n Geitjie is 'n vrou met 'n skerp tong. In Engels is dit 'n "shrew" ('skeerbekmuis').

Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




ʼn ........ is al wat jy nodig het vir daardie seerplek; dit is nie so erg nie.



13 % (afgerond)Plyster
1 % (afgerond)plyster
10 % (afgerond)pleister
75 % (afgerond)Pleister 

Die eerste woord van ʼn sin begin met ʼn hoofletter, tensy die sin met die onbepaalde lidwoord “ ʼn” begin – dan kom die hoofletter ná die onbepaalde lidwoord.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.




TOTAALRESULTAAT:
74% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties