Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 24-10-2019 (vlak 1)



vorige toets 24 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 24-10-2019 só ingevul:



Maak die vensters met ........ skoon, dan maak dit nie merke nie.


71 % (afgerond)seemsleer 
4 % (afgerond)seems leer
1 % (afgerond)seem leer
23 % (afgerond)seemleer

By sommige samestellings is ’n verbindingsklank verpligtend, byvoorbeeld "seemsleer", "ambagsman", "denneboom", "nooiensvan" en "kinderkamer".
Sien ook die bladsy Verbindingsklanke.




Jenita is Ouma se fraaiste ........ fynste poppie.


3 % (afgerond)deelteken
5 % (afgerond)kommapunt
2 % (afgerond)punt
89 % (afgerond)komma 

Die komma word tussen byvoeglike naamwoorde (wat by selfstandige naamwoorde hoort) as ruspunt in 'n sin gebruik.
Sien ook die bladsy Komma.




Daar is iewers 'n bynes hier naby; hoor hoe ........ die bye!



2 % (afgerond)baz
12 % (afgerond)gons
6 % (afgerond)ruis
80 % (afgerond)zoem 

Dieregeluide is werkwoorde wat gebruik word om geluide wat diere maak te beskryf. Kyk ook: http://af.wikipedia.org/wiki/Dieregeluide.
Sien ook die bladsy Dieregeluide.




Die restaurant in ........ is bekend vir sy hoenderpastei.


12 % (afgerond)Hartbeespoort Dam
4 % (afgerond)hartebeespoortdam
83 % (afgerond)Hartbeespoortdam 
1 % (afgerond)hartbeespoortdam

Eiename en plekname ("Hartbeespoortdam") word met ʼn hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




TOTAALRESULTAAT:
81% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties