Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 31-10-2019 (vlak 2)



vorige toets 31 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 31-10-2019 só ingevul:



Ek is vol ........ dat die beleid hersien gaan word.


fertroue
97 % (afgerond)vertroue 
3 % (afgerond)selfvertroue
selffertroue

Om "vol vertroue" te wees beteken om 'alle hoop op iets te hê'; die woord "selfvertroue" beteken dat 'n mens 'vertroue in jouself het'.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




Mahler se agste simfonie is een van sy ........ komposisies.


90 % (afgerond)omvangrykste 
1 % (afgerond)mees omvangryk
meer omvangryk
9 % (afgerond)mees omvangrykste

Trappe van vergelyking volg gewoonlik ’n gevestigde patroon: Daar is die stellende trap, byvoorbeeld “omvangryk”, die vergrotende trap, byvoorbeeld “omvangryker” en die oortreffende trap, byvoorbeeld “die omvangrykste”.
Sien ook die bladsy Trappe van vergelyking.




Naas Botha het vir ........ rugby gespeel.


noord-transvaal
84 % (afgerond)Noord-Transvaal 
15 % (afgerond)Noord Transvaal
noord-Transvaal

Indien rigting in 'n naam aangedui word, begin die rigtingkomponent ook met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Plekname.




Die Afrikaans vir die Engelse begrip "mashed potatoes" is ........ .


5 % (afgerond)aartappelpuree
52 % (afgerond)kapokaartappels of fynaartappels 
2 % (afgerond)fynaartappels
41 % (afgerond)kapokaartappels

Die Afrikaans vir die Engelse "mashed potatoes", is "kapokaartappels" of "fynaartappels".
Sien ook die bladsy Vertaling en terminologie.




TOTAALRESULTAAT:
81% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties