Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 11-11-2019 (vlak 2)



vorige toets 11 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 11-11-2019 só ingevul:



Die mediamaatskappy het groot winste behaal ná hul groot belegging in ........ .


77 % (afgerond)e-handel 
21 % (afgerond)E-handel
1 % (afgerond)Ehandel
2 % (afgerond)ehandel

In woorde waar die woord "elektroniese" met "e" afgekort word, word dit met 'n koppelteken vas geskryf aan die naamwoord, byvoorbeeld "e-handel", "e-pos", "e-boek".
Sien ook die bladsy Afkortings.




Die party het swak gevaar in die onlangse ........ .


3 % (afgerond)plaaslike regerings-verkiesing
59 % (afgerond)plaaslike regeringsverkiesing
1 % (afgerond)plaaslike regerings verkiesing
37 % (afgerond)plaaslikeregeringsverkiesing 

Samestellende samestellings word vas geskryf en bestaan tipies uit ʼn woordgroep (byvoeglike naamwoord + selfstandige naamwoord) en ʼn selfstandige naamwoord, byvoorbeeld "hoëhakskoen", "plaaslikeregeringsverkiesing", "konstantesnelheidslasas".
Sien ook die bladsy Samestellende samestellings.




Hoeveel ........ het jy vir jou studies gekry?


1 % (afgerond)krediets
krediedens
98 % (afgerond)krediete 
kredietens

Naamwoorde wat op “b”, “d”, “f”, “g”, “k”, “p”, “s” en “t” eindig, kry ʼn “-e” in die meervoudsvorm (AWS 14.1).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




........ , my ou perd.



15 % (afgerond)Ho nou
7 % (afgerond)Honou 
54 % (afgerond)Hô nou
23 % (afgerond)Hônou

Tussenwerpsels is kort woorde, gewoonlik gevolg deur ʼn uitroepteken, wat ʼn bepaalde emosie aandui.
Sien ook die bladsy Tussenwerpsels.




TOTAALRESULTAAT:
55% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties