Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 18-03-2020 (vlak 3)



vorige toets 18 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 18-03-2020 só ingevul:



Die oggend van Pieter se verjaarsdag het sy vrou seker gemaak dat sy klere skoon is en sy motor vol brandstof ........ helaas was alles tevergeefs.


4 % (afgerond)is:
1 % (afgerond)is
29 % (afgerond)is,
67 % (afgerond)is; 

Die kommapunt word gebruik om 'n langerige pouse in 'n lang volsin aan te dui.
Sien ook die bladsy Kommapunt.




Die hond het ........ die hek gespring.


1 % (afgerond)slegs boöor
49 % (afgerond)slegs bo-oor
43 % (afgerond)bo-oor of bo oor 
7 % (afgerond)slegs bo oor

Wanneer 'n setsel plus 'n setsel saam as 'n voorsetsel optree, kan dit los of vas geskryf word (AWS 14.3e).
Sien ook die bladsy Koppeltekens.




20 ........ het die partytjie bygewoon.


25 % (afgerond)Mense
75 % (afgerond)mense 

Vermy dit sover as moontlik om 'n sin met 'n syfer te begin. As dit egter nie anders kan nie, word die eerste woord ná die syfer, getal of simbool met 'n kleinletter geskryf.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.




Simon wil ........ teen die verhoging in klasgeld.


2 % (afgerond)baklei
80 % (afgerond)protes aanteken 
13 % (afgerond)appelleer
4 % (afgerond)hom uitlaat

Kollokasies is woordkombinasies wat dikwels saam gebruik word, maar nie vaste uitdrukkings is nie, omdat die woorde se afsonderlike betekenis nie verander nie.
Sien ook die bladsy Kollokasies.




TOTAALRESULTAAT:
66% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties