Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 21-04-2020 (vlak 3)



vorige toets 21 APR volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 21-04-2020 só ingevul:



Toe die bewaarder die volgende oggend uitvind van die ontsnapping, het ........ losgebars.


94 % (afgerond)pandemonium 
5 % (afgerond)pandenomium
pandinomium
1 % (afgerond)pandimonium

Vokaalreduksie kom voor wanneer 'n vokaal wat in 'n swak, beklemtoonde posisie is, verder verswak word tot 'n [ə]-klank. Dit lei dikwels tot spelfoute.
Sien ook die bladsy Vokaalreduksie.




Die ........ se kinders het vir die vakansie kom kuier.


3 % (afgerond)Straus'se
2 % (afgerond)Strausses
27 % (afgerond)Strauss'e
68 % (afgerond)Strausse 

Naamwoorde wat op “-s” eindig, kry ʼn “-e” in die meervoudsvorm en geen afkappingsteken nie.
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Dit is 'n ........ wat in die rivier swem.


65 % (afgerond)zambezihaai 
2 % (afgerond)zambezi haai
28 % (afgerond)Zambezihaai
5 % (afgerond)Zambezi haai

Indien 'n diernaam 'n samestelling is waarvan die eerste lid 'n eienaam is, word dit met 'n kleinletter geskryf.
Sien ook die bladsy Dier- en plantname.




Wat is die meervoud van "cul-de-sac"?


13 % (afgerond)culs-de-sac of cul-de-sac's
38 % (afgerond)slegs cul-de-sacs
33 % (afgerond)cul-de-sacs of culs-de-sac 
16 % (afgerond)slegs cul-de-sac's

'n Ander woord vir "cul-de-sac" is "doodloopstraat". Die woord kom oorspronklik uit Katalaans en beteken letterlik 'agterent van 'n sak'. In Katalaans word die meervoud op "cul" gevorm, en dié vorm word ook in Afrikaans erken.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




TOTAALRESULTAAT:
65% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties