Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 23-04-2020 (vlak 2)



vorige toets 23 APR volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 23-04-2020 só ingevul:



Voordat ek met ander werk kan aangaan, moet ek eers hierdie ........ afhandel.


admenestrasie
1 % (afgerond)administraasie
97 % (afgerond)administrasie 
2 % (afgerond)adminestrasie

Soms word woorde van vreemde herkoms net gedeeltelik verafrikaans, byvoorbeeld “administrasie”, “hidroulies” en “kwadrupleeg”.
Die woord "administrasie" kom van die Latynse "administratio".
Sien ook die bladsy Tussenklas.




Ruurd is baie selfbewus oor sy ........ neus en oorweeg plastiese chirurgie.


1 % (afgerond)skeef
skefe
1 % (afgerond)skeewe
98 % (afgerond)skewe 

Woorde wat op ʼn lang vokaal en ʼn “f” eindig, kry “w” in die attributiewe vorm, byvoorbeeld "skeef - skewe".
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Die sterre Procyon (α CMi, 0,38 mag) en Gomeisa (β CMi, 2,9 mag) vorm die ........ , wat in die noorderhemelruim te siene is.



2 % (afgerond)klein Hond
85 % (afgerond)Klein Hond 
5 % (afgerond)Klein hond
8 % (afgerond)klein hond

Die name van hemelliggame en sterrekundige stelsels begin met ʼn hoofletter (AWS 9.9).
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




Die wedstryde gaan vanjaar "off campus" gespeel word.
Die Afrikaans van "off campus" sal wees ........ .


9 % (afgerond)af kampus
39 % (afgerond)buite kampus 
51 % (afgerond)weg van kampus
1 % (afgerond)uit kampus uit

Sommige vertalings van frases uit Engels is voor die hand liggend, ander is bietjie moeiliker. Die beste vertaling vir die Engelse "off campus" is "buite kampus".
Sien ook die bladsy Vertaling en terminologie.




TOTAALRESULTAAT:
79% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties