Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 27-04-2020 (vlak 1)



vorige toets 27 APR volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 27-04-2020 só ingevul:



Ek het hierdie ........ in die veld opgetel; ek dink hy's beseer.


10 % (afgerond)kiewit
2 % (afgerond)kiwit
76 % (afgerond)kiewiet 
12 % (afgerond)kiwiet

In woorde van eg Afrikaanse herkoms skryf ons die [i]-klank met "ie" (AWS 16.7).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.




Daniël van die Bybel het geweier om ........ te aanbid.



4 % (afgerond)afgodens
1 % (afgerond)afgotte
2 % (afgerond)afgods
93 % (afgerond)afgode 

Naamwoorde wat op “b”, “d”, “f”, “g”, “k”, “p”, “s” en “t” eindig, kry ʼn “-e” in die meervoudsvorm (AWS 13.1). Omdat die "o" in die meervoud gerek word, word die "d" nie verdubbel nie.
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Wat is die naam van die openbare vakansiedag wat elke jaar op die Maandag na Paasfees gevier word?


17 % (afgerond)Familiedag
33 % (afgerond)Paasmaandag
11 % (afgerond)Paas Maandag
40 % (afgerond)Gesinsdag 

Die name van openbare vakansiedae word met hoofletters geskryf. Die amptelike naam van die vakansiedag op die Maandag ná die Paasnaweek is Gesinsdag (in Engels "Family Day").
Sien ook die bladsy Feesdae.




Marlene is ........ nadat sy by die werk afgedank is.


36 % (afgerond)verbitter of verbitterd 
51 % (afgerond)verbitterd
13 % (afgerond)verbitter
ferbitterd

ʼn Wisselvorm is ʼn alternatiewe spelling van ʼn woord wat steeds korrek is, byvoorbeeld "verbitter – verbitterd", "Mexiko – Meksiko", "restaurant – restourant".
Sien ook die bladsy Wisselvorme.




TOTAALRESULTAAT:
61% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties