Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 29-04-2020 (vlak 1)



vorige toets 29 APR volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 29-04-2020 só ingevul:



Die ryk sakeman het 'n groot bedrag geld aan die universiteit ........ .


1 % (afgerond)skenk
98 % (afgerond)geskenk 
1 % (afgerond)geskink

By ʼn eenlettergrepige werkwoord word “ge-” bygevoeg wanneer dit saam met “het” ʼn aanduiding van die verlede tyd is.
Sien ook die bladsy Verlede tyd.




Ons het ʼn lekker ........ reën gehad.



3 % (afgerond)by
92 % (afgerond)bui 
bij
5 % (afgerond)bei

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik “bei” of “by” in plaas van die korrekte “fluit”.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.




Ek gaan nie toelaat dat die terugslag my ........ nie.


90 % (afgerond)onderkry 
9 % (afgerond)onder kry
1 % (afgerond)onder-kry

Die woord "onderkry" is 'n samestelling van die setsel "onder-" en die werkwoord "kry". Samestellings word vas geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Die woord "regter" in die volgende sinne is ’n ........ .
Die bokser het sy opponent met ʼn vinnige regter platgeslaan.
Die regter sal Maandag die vonnis uitspreek.


4 % (afgerond)sinoniem
16 % (afgerond)homofoon
78 % (afgerond)homoniem 
3 % (afgerond)antoniem

ʼn Homoniem is twee woorde wat dieselfde klink en dieselfde gespel word, maar heeltemal ʼn ander betekenis en oorsprong het, byvoorbeeld "regter" (‘regtervuishou’) en "laag" (‘amptenaar in die Hooggeregshof’).
Sien ook die bladsy Homonieme.




TOTAALRESULTAAT:
89% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties