3704 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 23-09-2020 (vlak 1)



vorige toets 23 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 23-09-2020 só ingevul:



Ek het nie tyd vir sulke ........ mense nie; hulle neem altyd ’n gesprek oor.


6 % (afgerond)venatiese
2 % (afgerond)fenaties
91 % (afgerond)fanatiese 
1 % (afgerond)venaties

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("fanaties"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Die rustige ........ van die see laat my ontspan.



23 % (afgerond)duining
5 % (afgerond)dyning
73 % (afgerond)deining 

As gevolg van oorronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik “duining” in plaas van die korrekte “deining”.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.




Terrance, jy het ’n ........ kouse aan; die een is geel en die ander een rooi.


1 % (afgerond)on paar
95 % (afgerond)onpaar 
4 % (afgerond)on-paar

ʼn Samestelling ("onpaar") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("on" en "paar") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Ons was geëerd toe die ........ ons dorpie besoek het.


2 % (afgerond)lort
1 % (afgerond)lôrt
5 % (afgerond)lôrd
92 % (afgerond)lord 

Vreemde woorde ("lord") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




TOTAALRESULTAAT:
88% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties