2291 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 10-07-2025 (vlak 1)



vorige toets 10 JUL Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 10-07-2025 só ingevul:



Jy moet bietjie ........ ; jy kan nie heeldag by die huis sit nie.
6 % (afgerond)uit kom
eit kom
94 % (afgerond)uitkom 
eitkom

ʼn Samestelling ("uitkom") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("uit" en "kom") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Myns insiens is uittree-annuïteite ʼn geskikte opsie vir ........ ongedissiplineerde persone.

2 % (afgerond)finansjeel
35 % (afgerond)finansieël
38 % (afgerond)finansieel 
25 % (afgerond)finansiëel

Woorde wat op “-ieel”, “-ieer” en “-ieet” eindig, kry nie ’n deelteken nie (AWS 5.2).
Sien ook die bladsy Deelteken.



Idioom: Erfgeld is ........ .

7 % (afgerond)werfgeld
2 % (afgerond)verfgeld
80 % (afgerond)swerfgeld 
11 % (afgerond)bederfgeld

Die idioom "erfgeld is swerfgeld" beteken 'besittings wat geërf is, word maklik deurgebring.
(Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo)
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Die ........ bevat al die openbaringe van Allah aan Mohammed.
6 % (afgerond)koran
24 % (afgerond)koran of Koran
70 % (afgerond)Koran 

Saakname wat as eiename optree, byvoorbeeld die name van godsdienstige geskrifte, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Soortname as eiename.



TOTAALRESULTAAT:
70% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties