2254 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 15-07-2025 (vlak 2)



vorige toets 15 JUL Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 15-07-2025 só ingevul:



Dit was ʼn ........ jaar vir ons.
geseend
3 % (afgerond)geseënd
95 % (afgerond)geseënde 
2 % (afgerond)geseende

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("volledig"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Die ........ het die nuwe Afrikaanse rolprent 'n goeie punt gegee.
2 % (afgerond)risensent
95 % (afgerond)resensent 
1 % (afgerond)risensend
2 % (afgerond)resensend

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Twee letters wat dikwels verwar word, is “d” en “t”.
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Die ........ kom in die noordoostelike kusgebied van KwaZulu-Natal voor.
73 % (afgerond)gaboenadder 
20 % (afgerond)Gaboenadder
4 % (afgerond)Gaboen-adder
2 % (afgerond)gaboen-adder

Die gewone benaminge van plante en diere begin met kleinletters, al is die eerste deel van die samestelling van die naam 'n eienaam, byvoorbeeld "gaboenadder", "sederbergghwarrie", "zambezihaai".
https://af.wikipedia.org/wiki/Gaboenadder
Sien ook die bladsy Dier- en plantname.



Die meeste mense is ........ ; maar sommige mense is meer gemaklik met hul linkerhande.
97 % (afgerond)regshandig 
2 % (afgerond)regterhandig
2 % (afgerond)regshandigs
regterhandigs

Mense wat "regshandig" is, skryf met hul "regterhande".
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



TOTAALRESULTAAT:
90% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties