2212 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 21-07-2025 (vlak 1)



vorige toets 21 JUL Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 21-07-2025 só ingevul:



Daar is te veel ........ in dié skildery.
gêel
1 % (afgerond)geël
98 % (afgerond)geel 
1 % (afgerond)gel

In geslote lettergrepe word lang klanke verdubbel om aan te dui dat hulle lank uitgespreek word (AWS 16.1).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.



Mahler se tweede simfonie is ’n ........ werk.
4 % (afgerond)omvangreike
81 % (afgerond)omvangryke 
1 % (afgerond)omvangreik
14 % (afgerond)omvangryk

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("omvangryk"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Die nuwe ........ word môre bekendgemaak.
75 % (afgerond)voorsitters 
4 % (afgerond)Voorsitters
22 % (afgerond)Voorsitters of voorsitters

Wanneer 'n ampsbenaming ("voorsitter") of die naam van 'n instelling 'n algemene verwysing is, word dit met 'n kleinletter geskryf.
Sien ook die bladsy Aanspreekvorme.



Was jy al tevore hier? ’n Sinoniem vir "tevore" is ........ .
moontlik
1 % (afgerond)nooit
later
99 % (afgerond)voorheen 

Sinonieme ("tevore en voorheen") is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
88% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties