2380 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 06-06-2025 (vlak 3)



vorige toets 06 JUN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 06-06-2025 só ingevul:



Jy sal sien, sy sal nog vanself ........ .
15 % (afgerond)reg kom
85 % (afgerond)regkom 

Samestellings wat uit 'n bywoord en 'n werkwoord bestaan, word vas aan mekaar geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Die eerste fase van die projek behoort binnekort voltooi te wees.
Wat is die woordsoort van "fase" in bostaande sin?

33 % (afgerond)soortnaam
60 % (afgerond)abstrakte naamwoord 
3 % (afgerond)eienaam
5 % (afgerond)versamelnaam

Abstrakte naamwoorde is selfstandige naamwoorde wat abstrakte oftewel ontasbare dinge benoem, byvoorbeeld "fase", "godsdiens", "liefde" ens.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



Iemand wat pasiënte onder verdowing plaas, noem ons 'n ........ .
3 % (afgerond)anestesis
10 % (afgerond)narkotiseer
anestetisus
87 % (afgerond)narkotiseur 

'n Narkotiseur dien narkose toe. Ander sinonieme sluit in "anestetikus" en "anestetis".

Sien ook die bladsy Persoonsvorme.



Wat is die naam van die openbare vakansiedag wat jaarliks op 16 Desember gevier word?

98 % (afgerond)Versoeningsdag 
1 % (afgerond)Versoeningdag
1 % (afgerond)Versoening Dag
Versoening-dag

Die name van openbare vakansiedae word met hoofletters geskryf.
Sien ook die bladsy Feesdae.



TOTAALRESULTAAT:
83% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties