2200 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 27-08-2025 (vlak 1)



vorige toets 27 AUG Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 27-08-2025 só ingevul:



Nomgcibelo is dood toe sy van 'n rots ........ het.
geafspring
94 % (afgerond)afgespring 
6 % (afgerond)af gespring
geäfspring

Skeibare werkwoorde wat die hoofklem op die eerste lettergreep het, vorm die voltooide deelwoord met “-ge-” (AWS 17.2), byvoorbeeld "afspring - afgespring".
Sien ook die bladsy Verlede tyd.



Sorg dat jy drie ........ per dag eet.
2 % (afgerond)maalteis
1 % (afgerond)maaltyens
97 % (afgerond)maaltye 
1 % (afgerond)maalteie

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Letters wat dikwels verwar word, is "ei" en "y".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Die aantal toeriste wat Suid-Afrika besoek,
2 % (afgerond)jaarliks toeneem
1 % (afgerond)neemtoe jaarliks
98 % (afgerond)neem jaarliks toe 
toe jaarliks neem

Skeibare werkwoorde word in bepaalde gevalle los of vas geskryf, byvoorbeeld “Die aantal toeriste wat die land besoek, neem jaarliks toe.” en “Die aantal toeriste wat die land besoek is aan die toeneem.”
Sien ook die bladsy Samestellings.



Wat is die ........ van jou skoen?
8 % (afgerond)grote
11 % (afgerond)groote
82 % (afgerond)grootte 

"Grote" verwys na iets of iemand wat groot is ('a big/large one'), terwyl "grootte" na die omvang verwys ('size').
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



TOTAALRESULTAAT:
93% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties