2212 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 24-06-2025 (vlak 2)



vorige toets 24 JUN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 24-06-2025 só ingevul:



Die Weerdiens waarsku dat dit môre nog ........ gaan wees as vandag.
10 % (afgerond)meer mistig
2 % (afgerond)meer mistiger
88 % (afgerond)mistiger 
mees mistig

Trappe van vergelyking volg gewoonlik ’n gevestigde patroon: Daar is die stellende trap, byvoorbeeld “mistig”, die vergrotende trap, byvoorbeeld “mistiger” en die oortreffende trap, byvoorbeeld “die mistigste”.
Sien ook die bladsy Trappe van vergelyking.



Weens die nuwe wetgewing moet alle ........ op die verpakkings vervang word.
2 % (afgerond)ettikkete
97 % (afgerond)etikette 
1 % (afgerond)ettikete
etikkets

’n Konsonant in eg Afrikaanse woorde wat volg op ’n kort vokaal wat die hoofklem van ’n woord dra, word verdubbel (AWS 11.23).
Sien ook die bladsy Konsonantverdubbeling.



Die ........ is bekend vir haar hoë melkproduksie.
50 % (afgerond)fries of Fries 
22 % (afgerond)slegs fries
27 % (afgerond)slegs Fries

Benamings van diererasse ("fries" of "Fries"), kultivars, plantvariëteite ens. kan met ’n hoofletter of ’n kleinletter begin (AWS 9.7d).
Sien ook die bladsy Dier- en plantname.



Die regter het elk van die ........ tot tien jaar gevangenisstraf gevonnis.
5 % (afgerond)gevangnes
15 % (afgerond)gevangenis
1 % (afgerond)gevangnis
78 % (afgerond)gevangenes 

Die woord "gevangenes" verwys na die mense in ’n tronk. ’n Sinoniem vir ’n "tronk" is "gevangenis".
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



TOTAALRESULTAAT:
78% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties