3825 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 13-08-2020 (vlak 1)



vorige toets 13 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 13-08-2020 só ingevul:



Ek hou van my ........ halfgaar.


2 % (afgerond)bief-stuk
bifstuk
2 % (afgerond)bief stuk
95 % (afgerond)biefstuk 

ʼn Samestelling ("biefstuk") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("bief" en "stuk") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




"Moet dit nie doen nie ........ raas Pappa.


8 % (afgerond)"!
3 % (afgerond)" !
12 % (afgerond)! "
77 % (afgerond)!" 

Leestekens wat deel uitmaak van 'n aangehaalde sin, kom binne die aanhalingstekens, sonder spasies.
Sien ook die bladsy Aanhalingstekens.




Dit is tyd dat ons die koring van die ........ skei.


92 % (afgerond)kaf 
4 % (afgerond)mielies
2 % (afgerond)hawer
2 % (afgerond)gars

Die uitdrukking "die koring van die kaf skei" beteken 'die goeie van die slegte skei'.
(Bron: HAT)
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




In Februarie vier ons ........ .


86 % (afgerond)Valentynsdag 
9 % (afgerond)Valenteinsdag
1 % (afgerond)valenteinsdag
4 % (afgerond)valentynsdag

Die name van kerklike, godsdienstige en algemene feesdae ("Valentynsdag") word met ʼn hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Feesdae.




TOTAALRESULTAAT:
88% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties