3842 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 05-09-2019 (vlak 2)



vorige toets 05 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 05-09-2019 só ingevul:



Vir iemand wat nie tegnies aangelê is nie, is programmering ........ werk.


88 % (afgerond)moeilike 
13 % (afgerond)harde

"Harde werk" verg fisiese inspanning van die spiere, teenoor "moeilike werk" wat 'n taak is wat nie eenvoudig is nie.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




Gee asseblief die aanwysings in ........ volgorde.


chronologend
2 % (afgerond)chronologies
99 % (afgerond)chronologiese 
chronoloog

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("chronologies"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Julle kan by ons kom kuier, ........ Jan.


22 % (afgerond)Oom
78 % (afgerond)oom 

Indien 'n eienaam in 'n aanspreek- of aanhefvorm bygevoeg word, begin die aanspreek- of aanhefvorm met 'n kleinletter.
Sien ook die bladsy Aanspreekvorme.




Die kind se temperatuur is normaal.
Wat is die woordsoort van "normaal" in bostaande sin?


17 % (afgerond)bywoord
65 %byvoeglike naamwoord 
17 %selfstandige naamwoord
1 % (afgerond)voornaamwoord

’n Adjektief (oftewel byvoeglike naamwoord) beskryf die eienskap van die naamwoord. ’n Adjektief moet voor ’n selfstandige naamwoord kan staan, byvoorbeeld: Dit is ’n “normale” temperatuur. Adjektiewe het ook trappe van vergelyking, byvoorbeeld: “normaal”, “normaler”, “normaalste”.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.




TOTAALRESULTAAT:
82% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties