3842 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 06-09-2019 (vlak 1)



vorige toets 06 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 06-09-2019 só ingevul:



As jy van die koppie af skree, hoor jy die weerklank van jou stem.
Gee 'n sinoniem vir "weerklank" in bostaande sin.


5 % (afgerond)geskree
2 % (afgerond)stilte
91 % (afgerond)eggo 
2 % (afgerond)dreuning

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld "weerklank - eggo".
Sien ook die bladsy Sinonieme.




By die skou kan die kinders op ........ ry.


92 % (afgerond)ponies 
3 % (afgerond)ponies’
2 % (afgerond)poni’s
3 % (afgerond)ponie’s

Woorde wat op "a", "e", "i", "o", "u" wat nie ’n tweeklank is nie en op ’n onbeklemtoonde "ie" of "ee" eindig ("ponie"), kry "-s" in die meervoud.
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Hoeveel ........ is in jou pond?


3 % (afgerond)ônsens
5 % (afgerond)onsens
88 % (afgerond)onse 
4 % (afgerond)ônse

Die idioom "hoeveel onse is in jou pond" beteken 'wie word almal by "ons" ingesluit'. (Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo)
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




Die hond se bek ........ van lus vir die lekker stukkie vleis.



13 % (afgerond)kweil
80 % (afgerond)kwyl 
7 % (afgerond)kwuil

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Letters wat dikwels verwar word, is "ei" en "y".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




TOTAALRESULTAAT:
88% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties