3750 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 26-01-2022 (vlak 1)



vorige toets 26 JAN Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 26-01-2022 só ingevul:



Ons het verskeie ........ in die wildtuin gesien.


13 % (afgerond)koedoe’s
73 % (afgerond)koedoes 
2 % (afgerond)koedoeëns
11 % (afgerond)koedoë

Woorde wat op "a", "e", "i", "o", "u" wat nie ’n tweeklank is nie en op ’n onbeklemtoonde "ie" of "ee" eindig ("koedoe"), kry "-s" in die meervoud (AWS 13.5).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Gelukkig het die ander motor net my ........ getref.


16 % (afgerond)biffer
5 % (afgerond)bifer
8 % (afgerond)bufer
70 % (afgerond)buffer 

Konsonante wat volg ná die hoofklem van ’n woord, soos die "ff" in "buffer" word verdubbel om die klank kort te hou.
Sien ook die bladsy Konsonantverdubbeling.




Die verhaal ........ .



15 % (afgerond)in die Karoo afspeel
76 % (afgerond)speel in die Karoo af 
9 % (afgerond)afspeel in die Karoo

Skeibare werkwoorde word in bepaalde gevalle los of vas geskryf, byvoorbeeld “Die verhaal speel in die Karoo af.” en “Die verhaal sal in die Karoo afspeel.”
Sien ook die bladsy Samestellings.




Wat is die sinoniem vir "roer" in die uitdrukking:
'n Boer en sy roer.


12 % (afgerond)sweep
59 % (afgerond)geweer 
20 % (afgerond)hond
9 % (afgerond)perd

Sinonieme is woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.
Sien ook die bladsy Sinonieme.




TOTAALRESULTAAT:
70% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties