Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 21-01-2025 (vlak 2)



vorige toets 21 JAN Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 21-01-2025 só ingevul:



Hoeveel ........ moet ek van die artikel vir jou maak?
95 % (afgerond)fotokopieë 
fotokopieëns
4 % (afgerond)fotokopies
fotokkopiens

Naamwoorde wat op “-ee”, “-i”, “-ie” of “-oe” eindig, vorm die meervoud met “-eë”, “-ië”, “-ieë” en “-oeë”, byvoorbeeld “tree – treë”, “alkali -– alkalië”, “genie – genieë” en “proe – proeë (AWS 14.10)
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



Doen alles wat jy doen, met ........ !

7 % (afgerond)flyt
3 % (afgerond)fleit
87 % (afgerond)vlyt 
3 % (afgerond)vleit

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v", en "ei" en "y". Die woord "vlyt" beteken 'ywer'.
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



My pa is veral lief vir ........ en klassieke musiek.
1 % (afgerond)Fouk
4 % (afgerond)fouk
85 % (afgerond)folk 
10 % (afgerond)Folk

Die name van musiekstyle word gewoonlik met kleinletters gespel.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.



'n Sinoniem vir die woord "veel" in die onderstaande sin is ........ .
Pa sal sulke gedrag nie veel nie.
4 % (afgerond)baie
8 % (afgerond)aanvaar
min
88 % (afgerond)duld 

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het, byvoorbeeld "veel - duld".
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
89% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties