Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 19-09-2024 (vlak 1)



vorige toets 19 SEP Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 19-09-2024 só ingevul:



Die ........ is bekend vir sy relatief matige klimaat.
8 % (afgerond)Hoë Veld
91 % (afgerond)Hoëveld  
1 % (afgerond)Hoë-Veld

Meerledige geografiese name wat geen eienaamelement bevat nie, word sonder 'n koppelteken vas geskryf. (Bron: AWS 12.29)
Sien ook die bladsy Koppeltekens.



Oom Dawie het verlede maand die tuig ........ .
91 % (afgerond)neergelê 
4 % (afgerond)neergelee
3 % (afgerond)neergelé
3 % (afgerond)neergelë

Die kappie word gebruik op klinkers in lang, oop lettergrepe om die klank te rek, byvoorbeeld “lê”, “hê” en “môre”.
Sien ook die bladsy Kappie.



Daardie medisyne is ........ ; ’n mens kan dit skaars drink!
3 % (afgerond)gal bitter
1 % (afgerond)gal-bitter
96 % (afgerond)galbitter 

Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde wat ʼn versterkende betekenis aan die stam gee en word vas geskryf ("galbitter") behalwe "wawyd oop". Kyk ook: https://af.wikipedia.org/wiki/Intensiewe.
Sien ook die bladsy Intensiewe vorme.



Toe die Titanic sink, het die orkes " ........ my God by U" gespeel.

4 % (afgerond)Naader of naader
5 % (afgerond)slegs nader
88 % (afgerond)slegs Nader 
3 % (afgerond)slegs Naader

Name van publikasies, dié geval ’n lied, begin met ’n hoofletter.

Sien ook die bladsy Publikasiename.



TOTAALRESULTAAT:
92% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties