Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 30-09-2024 (vlak 1)



vorige toets 30 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 30-09-2024 só ingevul:



Die regering weier om met terroriste te ........ .

ondirhandil
onnerhandel
onnirhandil
99 % (afgerond)onderhandel 

Assimilasie vind plaas wanneer twee verskillende klanke (soos die “n” en die “d” in “onderhandel”) eenders uitgespreek en geskryf word.
Sien ook die bladsy Assimilasie.



Die kontrakteurs is besig om ........ in die muur te slaan vir die bedrading en pypwerk.
1 % (afgerond)gatens
1 % (afgerond)gats
99 % (afgerond)gate 

Naamwoorde wat op “b”, “d”, “f”, “g”, “k”, “p”, “s” en “t” eindig, kry ʼn “-e” in die meervoudsvorm (AWS 13.1).


Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



........ weet nie of ek jou kan vertrou nie.
1 % (afgerond)Ek of ek
ek
98 % (afgerond)Ek 

Die eerste woord van 'n sin begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.



Fred is die ewige optimis; hy glo nog steeds dinge sal beter gaan.
'n Antoniem vir die woord "optimis" is ........ .
95 % (afgerond)pessimis 
1 % (afgerond)bitterbek
3 % (afgerond)geluksvoël
1 % (afgerond)begunstigde

Antonieme is woorde wat min of meer die teenoorgestelde betekenis van mekaar het.
Sien ook die bladsy Antonieme.



TOTAALRESULTAAT:
98% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties