Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 15-10-2024 (vlak 3)



vorige toets 15 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 15-10-2024 só ingevul:



Studente behoort graag aan die ........ .
42 % (afgerond)slegs studente-unie 
51 % (afgerond)studenteunie of studente-unie
3 % (afgerond)slegs studenteünie
4 % (afgerond)slegs studenteunie

As 'n opeenhoping van dieselfde of verskillende vokaalletters tussen dele van samestellings meebring dat die woord verkeerd gelees kan word, word 'n koppelteken tussen die dele geplaas.
Sien ook die bladsy Vokaalopeenhoping.



Ná die ........ ontploffing het die vliegtuig vinnig neergestort.
6 % (afgerond)brisant
31 % (afgerond)brusante
60 % (afgerond)brisante 
2 % (afgerond)brusant

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan, kry ʼn “-e” (attributiewe “-e”) agteraan. Die woord "brisant" is taamlik onbekend maar beteken 'vinnig ontploffend'.
(Bron: HAT)
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



........ Piet Joubert het die Britse mag by Dundee in Noord-Natal gestuit.
3 % (afgerond)Kommandant generaal
57 % (afgerond)Kommandant-generaal 
33 % (afgerond)Kommandant-Generaal
7 % (afgerond)Kommandant Generaal

Ons skryf saamgestelde range en ampsbenamings met koppeltekens, en ook altyd met kleinletters, tensy die samestelling aan die begin van 'n sin staan (dan begin die eerste deel met 'n hoofletter).
Sien ook die bladsy Aanspreekvorme.



Alhoewel Amore baie lief is vir katte, het sy tog een ........ .
26 % (afgerond)dachshond
5 % (afgerond)dachshound
1 % (afgerond)dachshoend
69 % (afgerond)dachshund 

Vreemde woorde behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



TOTAALRESULTAAT:
57% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties