Mobiele weergawe | Na groot weergawe
Wanneer byvoeglike naamwoorde vóór selfstandige naamwoorde gebruik word, kry dit dikwels 'n -e aan die einde.
Algemene beginsels
Woorde wat net uit een lettergreep bestaan, kry gewoonlik nie die -e nie. Byvoorbeeld:
Woorde wat uit meer as een lettergreep bestaan, kry gewoonlik die -e. Byvoorbeeld:
Uitsonderings
Woorde wat uit een lettergreep bestaan en eindig op md, nd, ld of rd kry wel die -e. Byvoorbeeld:
Sommige eenlettergrepige woorde wat eindig op d of g en voorafgegaan word deur 'n lang vokaal, kry wel die -e (en die d of g val weg). Byvoorbeeld:
Eenlettergrepige woorde wat eindig op u kry 'n -we as dit verbuig word. Dit geld ook nuut en gaaf. Byvoorbeeld:
Sommige eenlettergrepige woorde wat op g, s of p eindig, kry 'n -te as dit verbuig word. Byvoorbeeld:
Eenlettergrepige woorde wat op f vóór 'n kort vokaal eindig, kry 'n -wwe of -we as dit verbuig word. Byvoorbeeld:
'n Klomp eenlettergrepige byvoeglike naamwoorde wat op 'n konsonant plus 'n s eindig, kry wel die -e. Byvoorbeeld:
Wanneer gewone eenlettergrepige byvoeglike naamwoorde wél met die -e verbuig word, het dit dikwels 'n figuurlike betekenis. Byvoorbeeld:
Meerlettergrepige byvoeglike naamwoorde wat op el of er eindig, kry meestal nie 'n -e as dit verbuig word nie. Byvoorbeeld: