Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 17-10-2024 (vlak 1)



vorige toets 17 OKT Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 17-10-2024 só ingevul:



........ is teen die reëls van die skool.
2 % (afgerond)Strikkiesdraai
11 %Stokkies draai
2 % (afgerond)Strikkies draai
85 %Stokkiesdraai 

As iemand "stokkiesdraai", bly hy/sy sonder toestemming weg van skool.
Sien ook die bladsy Betekenisverdigting.



Daar staan sewe gebreekte ........ in my nefie se huis.
1 % (afgerond)radioë
64 % (afgerond)radio's 
radio'e
34 %radios

Die afkappingsteken word gebruik by meervoudsvorme op "-s" van naamwoorde wat op "o" eindig.
Sien ook die bladsy Afkappingsteken.



Weens die hoë mate van werkloosheid op die dorp is meeste mense ........ en het nie eens elke dag kos om te eet nie.
15 % (afgerond)kerkmuisarm
81 % (afgerond)brandarm 
5 % (afgerond)kaalarm

Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde wat ʼn versterkende betekenis aan die stam gee en word vas geskryf behalwe “wawyd oop”. Kyk ook: https://af.wikipedia.org/wiki/Intensiewe.
Sien ook die bladsy Intensiewe vorme.



Wat is die naam van die openbare vakansiedag wat jaarliks op 21 Maart gevier word?

90 % (afgerond)Menseregtedag 
3 % (afgerond)menseregtedag
Mense Regte Dag
7 % (afgerond)Menseregte Dag

Die name van openbare vakansiedae word met hoofletters geskryf. "Menseregtedag" is 'n samestelling en word daarom vas geskryf.
Sien ook die bladsy Feesdae.



TOTAALRESULTAAT:
80% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties