Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 23-10-2024 (vlak 2)



vorige toets 23 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 23-10-2024 só ingevul:



Martjie was drie jaar oud toe sy haar eerste ........ gehad het.
1 % (afgerond)ope hart operasie
3 % (afgerond)ope hart-operasie
84 % (afgerond)opehartoperasie 
12 % (afgerond)ope hartoperasie

Wanneer 'n woordgroep bestaan uit 'n byvoeglike naamwoord (of telwoord) en selfstandige naamwoord wat in 'n samestelling as bepaler by 'n volgende selfstandige naamwoord optree, word al drie elemente vas geskryf. Ons noem dit 'n samestellende samestelling.

Sien ook die bladsy Samestellende samestellings.



Ek sal nie daar kan wees nie ........ ek het reeds 'n ander afspraak
11 % (afgerond).
84 % (afgerond); 
5 % (afgerond):

Die kommapunt kan gebruik word wanneer sommige voegwoorde weggelaat word.
Sien ook die bladsy Kommapunt.



Die minister van finansies sê hy sal later ........ die beskuldigings van die Valke reageer.
1 % (afgerond)aan
8 % (afgerond)oor
91 % (afgerond)op 
van

Kollokasies is woordkombinasies wat dikwels saam gebruik word, maar nie vaste uitdrukkings is nie, omdat die woorde se afsonderlike betekenis nie verander nie. 'n Mens reageer "op" iets.
(Bron: Voorsetselwoordeboek)
Sien ook die bladsy Kollokasies.



André P. Brink se roman, "Duiwelskloof", speel af in die ........ .
3 % (afgerond)Gamkas-kloof
gamkas kloof
96 % (afgerond)Gamkaskloof 
1 % (afgerond)gamkaskloof

Geografiese name, byvoorbeeld die name van valleie, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Plekname.



TOTAALRESULTAAT:
89% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties