Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 26-06-2025 (vlak 1)



vorige toets 26 JUN Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 26-06-2025 só ingevul:



Ek het ’n nuwe ........ vir my motor nodig.
1 % (afgerond)onder deel
onner-deel
onder-deel
99 % (afgerond)onderdeel 

ʼn Samestelling ("onderdeel") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("onder" en "deel") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Jy kan nie met ........ arms in die koue rondloop nie; trek vir jou 'n trui aan!
1 % (afgerond)kaël
97 % (afgerond)kaal 
1 % (afgerond)kael

Die woord "kaal" het nie 'n ekstra lettergreep nie en kry dus nie 'n deelteken nie. In geslote lettergrepe (soos in die woord “kaal”) word lang klanke verdubbel om aan te dui dat hulle lank uitgespreek word (AWS 16.1).
Sien ook die bladsy Deelteken.



Ek het lank gesoek tot ek die ware ........ gekry het.
3 % (afgerond)adam
1 % (afgerond)moses
95 % (afgerond)jakob 
lot

"Jakob" (die seun van Isak) is die naam van die Bybelse aartsvader. Die uitdrukking "die ware jakob" word gebruik om egtheid aan te dui. Let daarop dat in dié geval "jakob" met 'n kleinletter gespel word.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Die ........ weet hoe lank die bier moet gis.
1 % (afgerond)Brauwer
94 % (afgerond)brouer 
2 % (afgerond)Brouer
3 % (afgerond)brauwer

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld “brouer”, “kommunis”, “protestant”, “tikster”. Dit begin gewoonlik met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.



TOTAALRESULTAAT:
96% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties