Ek het my das en ........ by die huis vergeet.
Vreemde woorde behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm, ook in samestellings.
Die leenwoord "belt" en die verafrikaanste vorm "beld" kom onder andere in die volgende woordeboeke voor: AWS, HAT, Groot Woordeboek, Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek, Pharos Sakwoordeboek, Pharos Afrikaanse/Nederlandse Woordeboek en Pharos Multilingual Dictionary.
Sien ook die bladsy
Vreemde woorde.