Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 29-09-2025 (vlak 1)



vorige toets 29 SEP Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 29-09-2025 só ingevul:



Trek vir jou ’n ........ aan; dis koud!
1 % (afgerond)trei
try
98 % (afgerond)trui 

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik "trei" of "try" in plaas van die korrekte "trui".
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.



Die toergroep het op Bloemfontein van die vliegtuig ........ .

geäfstap
4 % (afgerond)af gestap
95 % (afgerond)afgestap 
geafstap

Skeibare werkwoorde wat die hoofklem op die eerste lettergreep het, vorm die voltooide deelwoord met “-ge-” (AWS 17.2).
Sien ook die bladsy Verlede tyd.



Tydens die ........ het talle mense gesterf.
86 % (afgerond)Eerste Wêreldoorlog 
9 % (afgerond)Eerstewêreldoorlog
1 % (afgerond)eerste wêreld oorlog
5 % (afgerond)eerste wêreldoorlog

Die name van belangrike historiese gebeure ("Eerste Wêreldoorlog") word met hoofletters gespel (AWS 9.9).
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.



Die sewejarige violis word as ʼn musikale fenomeen bestempel.
'n Sinoniem vir die woord "fenomeen" is ........ .
53 % (afgerond)genie
1 % (afgerond)slimkop
9 % (afgerond)talent
37 % (afgerond)verskynsel 

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
79% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties