Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 06-08-2025 (vlak 1)



vorige toets 06 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 06-08-2025 só ingevul:



Hierdie langwerpige houers van erdeware staan bekend as ........ en is gebruik om water in te hou.
4 % (afgerond)kruikens
kruiks
96 % (afgerond)kruike 

Naamwoorde wat op "b", "d", "f", "g", "k", "p", "s" en "t" eindig, kry ʼn "-e" in die meervoudsvorm (AWS 13.1).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



Dieselfde ........ keer telkens terug in die skrywer se werk.

96 % (afgerond)tema 
1 % (afgerond)temma
teemma
3 % (afgerond)teema

Die klanke [a:], [e], [o] en [y] word in oop lettergrepe nie verdubbel nie. (AWS 16.2).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.



Swaarkry is ons ........ ná die droogte.
98 % (afgerond)voorland 
voor lant
1 % (afgerond)voorlant
1 % (afgerond)voor land

ʼn Samestelling ("voorland") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("voor" en "land") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Baie vroue het 'n voorliefde vir verhale oor ........ .

11 % (afgerond)slegs wampiere
72 % (afgerond)vampiere of vampiers 
5 % (afgerond)wampiere of wampiers
12 % (afgerond)slegs vampiers

Vreemde woorde behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm, ook in samestellings. Die woord "vampier" is uit Serwies.

Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



TOTAALRESULTAAT:
90% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties