Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 24-09-2026 (vlak 1)



vorige toets 24 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 24-09-2026 só ingevul:



Ek dra altyd ’n ........ by my as ons gaan uiteet.
1 % (afgerond)tande stokkie
tande-stokkie
1 % (afgerond)tand stokkie
98 % (afgerond)tandestokkie 

ʼn Samestelling ("tandestokkie") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("tand" en "stokkie") bestaan. Die "e" is ’n verbindingsklank. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Tannie Sarie is bekend vir haar ........ .
1 % (afgerond)melkteert
11 % (afgerond)melktaart
85 % (afgerond)melktert 
3 % (afgerond)melktêrt

Wanneer ʼn geslote lettergreep deur meer as een medeklinker afgesluit word, soos die "rt" in die woorddeel "tert" kry die "e" nie ʼn kappie nie.
Sien ook die bladsy Kappie.



Die opgetooide kêrel wat so baie aandag aan sy uiterlike gee, is 'n regte ou ........ Laventel.
72 % (afgerond)Jan 
6 % (afgerond)Boet
8 % (afgerond)Koos
14 % (afgerond)Piet

"Jan" is een van die gewoonste mansname wat in baie uitdrukkings gebruik word.
Sien ook die bladsy Uitdrukkings en segswyses.



Wanneer die ........ praat, moet ons mooi luister.
45 % (afgerond)Imam
41 % (afgerond)imam 
i-mam
14 % (afgerond)iman

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld "imam", "kommunis", "protestant", "tikster". Dit begin gewoonlik met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.



TOTAALRESULTAAT:
74% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties