28 SEP (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 28-09-2026 só ingevul:
Een van die vereistes van die pos is dat jy die maatskappy by funksies moet ........ .
verteenwoordig ferteenwoorrdig ferteenwoordig verteennwoordig
Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.
Ons ekonoom David Crosby gee ’n oorsig oor ........ in die mark.
tendensens tendensse tendens' tendense
Naamwoorde wat op "-s" eindig, kry ʼn "-e" in die meervoudsvorm.
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.
Casandra is mal oor ........ .
wiskunde of Wiskunde slegs wiskunde slegs Wiskunde
Name van vakgebiede (soos privaatreg, wiskunde, bedryfsekonomie, ensovoorts) word nie verpligtend met 'n hoofletter geskryf nie.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.
Volgens die ........ is die eiland deur nóg twee aardbewings geruk.
media miedia medea midia
Vreemde woorde ("media") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.
Verduideliking van die kleure en simbole: die korrekte antwoord (deur jou gekies) die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie) 'n verkeerde antwoord (deur jou gekies) 'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)