Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 20-11-2026 (vlak 1)



vorige toets 20 NOV Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 20-11-2026 só ingevul:



'n Sinoniem vir die woord "skryftafel" is ........ .
1 % (afgerond)boekrak
95 % (afgerond)lessenaar 
1 % (afgerond)leestafel
3 % (afgerond)skoolbank

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.
Sien ook die bladsy Sinonieme.



Die bal het hoog ........ .

10 % (afgerond)gehopt
hop
89 % (afgerond)gehop 
gehopd

By ʼn eenlettergrepige werkwoord word “ge-” bygevoeg wanneer dit saam met “het” ʼn aanduiding van die verlede tyd is.
Sien ook die bladsy Verlede tyd.



Die brood by die bakkery is ........ ; ’n mens raak sommer honger as jy daar verby loop.
2 % (afgerond)neut vars
1 % (afgerond)neet vars
91 % (afgerond)neutvars 
5 % (afgerond)neetvars

Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde wat ʼn versterkende betekenis aan die stam gee en word vas geskryf ("neutvars") behalwe "wawyd oop". Kyk ook: https://af.wikipedia.org/wiki/Intensiewe.
Sien ook die bladsy Intensiewe vorme.



Die glase rinkel teen mekaar op die skinkbord.
Wat is die woordsoort an "rinkel" in bostaande sin?

1 % (afgerond)bywoord
voornaamwoord
2 % (afgerond)voegwoord
96 % (afgerond)werkwoord 

'n Werkwoord benoem die aksie of proses in 'n sin. Een manier om vas te stel of 'n woord 'n werkwoord is, is om te kyk of daar 'n verledetydsvorm van die woord bestaan, wat gewoonlik met "ge-" aangedui word, byvoorbeeld "rinkel - gerinkel".
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



TOTAALRESULTAAT:
93% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties