Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 22-09-2020 (vlak 1)



vorige toets 22 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 22-09-2020 só ingevul:



Pieter het ........ betaal vir sy ete by die restaurant.


10 % (afgerond)R 50
5 % (afgerond)50 R
84 % (afgerond)R50 

Daar word nie 'n spasie gelaat tussen 'n syfer en die geldeenheid nie.
Sien ook die bladsy Syfers.




As jy 'n ........ sien, moet jy daar stilhou.


1 % (afgerond)stop-teken
94 % (afgerond)stopteken 
5 % (afgerond)stop teken

ʼn Samestelling (“stopteken”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“stop” en “teken”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




My vrou praat net ........ met haar familie as hulle kom kuier.


1 % (afgerond)dyts
87 % (afgerond)Duits 
11 % (afgerond)duits
1 % (afgerond)Dyts

Taalbenamings begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Taalbenamings.




Eina! So 'n doring steek ........ .


1 % (afgerond)warm
98 % (afgerond)seer 
sag

Tussenwerpsels (ook uitroepe genoem) word gebruik om verbasing, blydskap, hartseer, pyn, ensovoorts uit te druk.
Sien ook die bladsy Tussenwerpsels.




TOTAALRESULTAAT:
91% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties