Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 21-02-2019 (vlak 1)



vorige toets 21 FEB Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 21-02-2019 só ingevul:



Die onderwyser het die ........ mooi op haar plek gesit.


10 % (afgerond)wys-neus
11 % (afgerond)wys neus
77 % (afgerond)wysneus 
3 % (afgerond)wysnees

ʼn Samestelling ("wysneus") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("wys" en "neus") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




As jy nie jou vakke slaag ........ sal jy nie vir 'n beurs kan aansoek doen nie.


18 % (afgerond)nie
4 % (afgerond)nie;
77 % (afgerond)nie, 
1 % (afgerond)nie:

Kommas word gebruik tussen twee werkwoorde wat aparte werkwoordstukke of gesegdes vorm.
Sien ook die bladsy Komma.




Iemand wat 'n stommiteit begaan, noem ons 'n ........ .


32 % (afgerond)Jan Salie
11 % (afgerond)Jan Kalbas
8 % (afgerond)Jan Burger
49 % (afgerond)Jan Pampoen 

'n "Jan Pampoen" is 'n stommerik.
'n "Jan Salie" is 'n papbroek.
'n "Jan Kalbas" is 'n sukkelaar.
'n "Jan Burger" is die gewone burger.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




Johanna Muller is 'n oudinwoner van die ........ in Potchefstroom.


9 % (afgerond)strydomhuis of Strydomhuis
82 % (afgerond)Strydomhuis 
9 % (afgerond)strydomhuis

Saakname wat as eiename optree, byvoorbeeld die name van geboue, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




TOTAALRESULTAAT:
71% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties