Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 20-08-2019 (vlak 2)



vorige toets 20 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 20-08-2019 só ingevul:



Dit was ʼn ........ jaar vir ons.


geseend
2 % (afgerond)geseënd
95 % (afgerond)geseënde 
2 % (afgerond)geseende

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("volledig"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Ek dink jy moet hierdie teks ........ , dan gaan die uitleg beter lyk.


94 % (afgerond)sentreer 
sentrer
1 % (afgerond)centreër
5 % (afgerond)sentreër

In geslote lettergrepe (soos in die woord “sentreer”) word lang klanke verdubbel om aan te dui dat hulle lank uitgespreek word (AWS 16.1).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.




Die solodebuutalbum met die treffer "Toe vind ek jou" is van ........ .



91 % (afgerond)Francois van Coke 
8 % (afgerond)Francois Van Coke
1 % (afgerond)francois van coke
1 % (afgerond)Francois van coke

Persoonseiename, d.w.s. die naam van ʼn persoon, word met ʼn hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Persoonsname.




Die bepalings soos ........ in die wet maak voorsiening daarvoor dat die kontrak onder bepaalde omstandighede vroegtydig opgesê kan word.


9 % (afgerond)opgevat
88 % (afgerond)vervat 
3 % (afgerond)bevat

Die woord "vervat" beteken 'beskryf', 'formuleer', 'uitdruk' of 'inhou'. Die woord "opvat" beteken 'beoordeel', 'verder voer' of 'aanvaar'. Bepalings word in wetgewing "vervat" en nie "opgevat" nie.
Bron: HAT
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
92% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties