Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 21-08-2019 (vlak 1)



vorige toets 21 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 21-08-2019 só ingevul:



Daar speel 'n baie vrolike ........ oor die radio.


2 % (afgerond)liekie
6 % (afgerond)lietjie
93 % (afgerond)liedjie 
liedkie

Alle woorde wat eindig op ʼn “d” of ʼn “t” kry “-jie” in die verkleiningsvorm (AWS 15.4).
Sien ook die bladsy Verkleiningsvorme.




Jammer, ek het my met die datum ........ .


90 % (afgerond)vergis 
1 % (afgerond)fergus
8 % (afgerond)vergus
1 % (afgerond)fergis

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Ek soek dringend 'n ........ vanaf Johannesburg na Pietermaritzburg, asseblief.


28 % (afgerond)saamry geleentheid
62 % (afgerond)saamrygeleentheid 
8 % (afgerond)saamry-geleentheid
3 % (afgerond)saam ry geleentheid

Samestellende samestellings bestaan tipies uit die verbinding tussen 'n woordgroep ("saam" + "ry") en 'n selfstandige naamwoord ("geleentheid") en word vas geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellende samestellings.




Gerrit het ’n nuwe ........ vir Kersfees gekry.


11 % (afgerond)kwarts-horlosie
63 % (afgerond)kwartshorlosie 
4 % (afgerond)kwartsoorlosie
23 % (afgerond)kwartshorlosie of kwartsoorlosie

Vreemde woorde wat verafrikaans word, word volgens die gewone Afrikaanse taalreëls gespel. Die woord "horlosie" kom uit Grieks. Die ou spelling "oorlosie" word nie meer erken nie.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




TOTAALRESULTAAT:
77% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties