Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 31-10-2019 (vlak 1)



vorige toets 31 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 31-10-2019 só ingevul:



Frederik kom ........ by my kuier.


18 % (afgerond)Vrydag middag
41 % (afgerond)Vrydagmiddag of Vrydag-middag 
38 % (afgerond)Vrydagmiddag of Vrydag middag
2 % (afgerond)Vrydag-middag

Eienaamverbindings waarin die eienaam as eerste lid optree, word slegs vas geskryf, met of sonder 'n koppelteken.
Sien ook die bladsy Eienaamsamestellings.




D.J. Opperman was veral bekend vir sy werk " ........ uit ’n bamboesstok".


21 % (afgerond)Komas 
32 % (afgerond)Komma’s
37 % (afgerond)Kommas
10 % (afgerond)Koma’s

Woorde wat op ’n onbeklemtoonde "-a" eindig ("koma"), kry nie ’n afkappingsteken in die meervoud of verkleiningsvorm nie.
Sien ook die bladsy Afkappingsteken.




Die bekende hartchirurg, Christiaan Barnard, was 'n ........ van Beaufort-Wes.


83 % (afgerond)boorling 
9 % (afgerond)boerling
3 % (afgerond)boordling
5 % (afgerond)tweeling

Volgens die HAT is 'n "boorling" iemand wat op 'n bepaalde plek gebore is.
Sien ook die bladsy Persoonsvorme.




Die enigste voël wat my babasussie ken, is 'n ........ .


18 % (afgerond)Flamink
10 % (afgerond)Vlamink
58 % (afgerond)flamink 
15 % (afgerond)vlamink

Die gewone benaminge van plante en diere begin met 'n kleinletter.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.




TOTAALRESULTAAT:
51% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties