Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 27-05-2020 (vlak 1)



vorige toets 27 MEI Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 27-05-2020 só ingevul:



Spuitnaalde moet ........ word om infeksie te voorkom.


1 % (afgerond)gesterilifiseer
89 % (afgerond)gesteriliseer 
10 % (afgerond)gesteriliseerd

ʼn Deelwoord ("gesteriliseer") is ʼn woord wat deels ʼn werkwoord en deels ʼn ander woordsoort (selfstandige of byvoeglike naamwoord) kan wees.
Sien ook die bladsy Deelwoorde.




Daar is 'n gevaarlike ........ in die rots en voetslaners word gevra om daar weg te bly.


1 % (afgerond)skeür
93 % (afgerond)skeur 
1 % (afgerond)skeër
5 % (afgerond)skeer

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik “skeer” wanneer hulle eintlik “skeur” bedoel.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.




ʼn Harde hou op die ........ kan ʼn boksgeveg gou beëindig.



3 % (afgerond)kensbak
kennensbak
94 % (afgerond)kennebak 
3 % (afgerond)kenbak

By sommige samestellings is ’n verbindingsklank verpligtend, byvoorbeeld “kennebak”, “ambagsman”, “denneboom”, “nooiensvan” en “kinderkamer”.
Sien ook die bladsy Verbindingsklanke.




Bertus se gunstelingsport is ........ .


rukbie
5 % (afgerond)rugbie
ragbie
95 % (afgerond)rugby 

Vreemde woorde ("rugby") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




TOTAALRESULTAAT:
93% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties