Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 24-04-2020 (vlak 1)



vorige toets 24 APR volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 24-04-2020 só ingevul:



As die gehoor baie beïndruk is met ’n solis se spel, sal hulle " ........ " skree, en die solis sal ’n toegif speel.


3 % (afgerond)en cor
79 % (afgerond)encore 
6 % (afgerond)Enkor
12 % (afgerond)ankor

Vreemde woorde ("encore") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




Ons het ʼn rukkie gerus en toe weer ........ .



91 % (afgerond)aangestap 
7 % (afgerond)aan gestap
1 % (afgerond)geäanstap
geaanstap


Sien ook die bladsy Verlede tyd.




Die baas gee geen ........ vir haar werknemers om nie.


20 % (afgerond)sners
16 % (afgerond)snaars
65 % (afgerond)snars 

Die uitdrukking "nie ’n snars omgee nie," beteken ‘glad nie omgee nie’. Die Engelse weergawe van hierdie uitdrukking is ‘not care a hoot’. Die woord "snars" is afkomstig van die Nederlandse werkwoorde wat ‘in een teug wegslaan’ beteken. (Bron: Spreekwoorde – Anton Prinsloo)
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




Die korrekte wyse om "duim" af te breek oor twee reëls, is: ........ .


2 % (afgerond)d-uim
2 % (afgerond)du-im
2 % (afgerond)dui-m
93 % (afgerond)"duim" word nie afgebreek nie 

Eenlettergrepige woorde word nie aan die einde van ’n reël afgebreek nie.
Sien ook die bladsy Woordafbreking.




TOTAALRESULTAAT:
82% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties