Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 24-04-2020 (vlak 2)



vorige toets 24 APR volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 24-04-2020 só ingevul:



Dis bykans ........ om die afstand van verafgeleë sterrestelsels te bepaal.


1 % (afgerond)ommoontlik
1 % (afgerond)omoontlik
98 % (afgerond)onmoontlik 

Assimilasie vind plaas wanneer twee verskillende klanke (soos die “m” en die “n” in “onmiddellik”) eenders uitgespreek en geskryf word.
Sien ook die bladsy Assimilasie.




Idioom: Hy het hom geslaan dat hy na ........ ruik.


35 % (afgerond)horing 
5 % (afgerond)rose
46 % (afgerond)kruit
14 % (afgerond)vis

As een ou ʼn ander ou ʼn deeglike loesing gegee het, sê ons hy het hom geslaan dat hy na horing ruik.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




Die seuns speel tydens pouse ........ .


1 % (afgerond)raak rukbie
88 % (afgerond)raakrugby 
11 % (afgerond)raak rugby
1 % (afgerond)raakrukbie

ʼn Samestelling (“raakrugby”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“raak” en “rugby”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Heidi het ’n ........ gaan sien om die knop op haar toon te verwyder.


3 % (afgerond)Sjirurg
70 % (afgerond)chirurg 
14 % (afgerond)sjirurg
13 % (afgerond)Chirurg

Sommige woorde van Griekse herkoms word met "ch-" gespel, byvoorbeeld "chirurg", "Christen", "chronologies" en "chloor".
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




TOTAALRESULTAAT:
73% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties