Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 06-05-2020 (vlak 1)



vorige toets 06 MEI volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 06-05-2020 só ingevul:



Hoeveel ........ is daar in hierdie onderneming?


1 % (afgerond)werknemerrens
1 % (afgerond)werknemere
94 % (afgerond)werknemers 
4 % (afgerond)werkneemers

Naamwoorde wat op "l", "m", "n", "ng" of "r" eindig waarvan die vorige vokaal kort is, kry ’n "-s" in die meervoud (AWS 13.3).
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Onthou, jy moet die plante ........ voordat jy gaan kuier.


92 % (afgerond)natspuit 
6 % (afgerond)natspyt
natspuid
1 % (afgerond)natspyd

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Letters wat dikwels verwar word, is "d" en "t".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Die pad is gesluit. Ons sal maar ’n ........ moet vat.


5 % (afgerond)om weg
93 % (afgerond)omweg 
2 % (afgerond)om-weg

Die woorddele "om" en "weg" vorm saam ’n samestelling van selfstandige naamwoorde en word dus vas geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Ná sy briljante vertolking het die solis ’n ........ gespeel.


2 % (afgerond)toe-gif
68 % (afgerond)toegif 
2 % (afgerond)toe gif
28 % (afgerond)toegawe

Die woord "toegif" is ’n vervorming van "toegee". Dit beteken die solis ‘gee toe’ tot die gehoor se versoek om nog iets te speel.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
87% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties