13 AUG (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 13-08-2024 só ingevul:
"Vigs" is die ........ vir "verworwe immuniteitsgebreksindroom".
akroniem
inkorting
afkorting
'n Akroniem is 'n afkorting wat as 'n woord uitgespreek word. Agterin die "Afrikaanse Woordelys en Spelreëls" verskyn 'n omvattende lys van afkortings en akronieme.
Sien ook die bladsy Akronieme.
Leonie het van haar man 'n karba van die beste wyn as ........ ontvang.
huweliks herdenkings geskenk huweliksherdenkingsgeskenk
huweliks herdenkingsgeskenk
huweliksherdenkings geskenk
Samestellings is woorde wat uit twee of meer woorddele bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.
Tydens die ........ het talle mense gesterf.
Eerstewêreldoorlog
eerste wêreld oorlog
eerste wêreldoorlog Eerste Wêreldoorlog
Die name van belangrike historiese gebeure ("Eerste Wêreldoorlog") word met hoofletters gespel (AWS 9.9).
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.
Idioom: Vee eers voor jou eie ........ .
trappe
stoep deur
voete
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)