Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 24-10-2024 (vlak 2)



vorige toets 24 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 24-10-2024 só ingevul:



Kinders doen nie deesdae meer ........ nie; daarom het ons 'n groot probleem met vetsug onder skoolkinders.
9 % (afgerond)fisieke oefeninge
69 % (afgerond)liggaamsoefeninge 
menslike beweging
22 % (afgerond)fisiese oefeninge

Die skoolperiode waartydens skoliere in die verlede oefeninge gedoen het, staan bekend as liggaamsoefening en 'n mens doen liggaamsoefeninge. Op universiteit kan 'n mens die vak Menslike Bewegingskunde studeer. Die begrip "fisieke oefening" word wel in mediese kringe gebruik.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



Paul Kruger was bekend vir sy ........ toesprake in Europa tydens die Boereoorlog.
1 % (afgerond)opruiend
opreiend
96 % (afgerond)opruiende 
2 % (afgerond)opryende

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("opruiend"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan en word dan "geestige".
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Hy is 'n lid van die SAKP; dus is hy 'n ........ .
Kommienis
22 % (afgerond)Kommunis 
1 % (afgerond)komminis
77 % (afgerond)kommunis

Die lid van 'n politieke party word met 'n hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.



Shamiel is nou amptelik die nuwe hoof van die departement.
Wat is die woordsoort van die woord "nou" in bostaande sin?
9 % (afgerond)byvoeglike naamwoord
19 % (afgerond)voegwoord
70 % (afgerond)bywoord 
2 % (afgerond)selfstandige naamwoord

'n Bywoord beskryf die werkwoord of 'n adjektief. 'n Mens kan bepaal of 'n woord 'n bywoord is deur te kyk of die woord die vraag "Hoe?" van die werkwoord of adjektief beantwoord, byvoorbeeld: Hoe is hy die nuwe hoof? Die antwoord: amptelik.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



TOTAALRESULTAAT:
64% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties