Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 29-10-2024 (vlak 2)



vorige toets 29 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 29-10-2024 só ingevul:



Die koninklike bruilof was 'n ........ geleentheid.
glansryken
glansryk
1 % (afgerond)glansryndende
99 % (afgerond)glansryke 

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("droewig"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Die ambulans se sirenes ........ aanhoudend.
loeu
100 % (afgerond)loei 
lioe
louis

Die korrekte diftong is "oei".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Die ........ het die speler geskors.
9 % (afgerond)nasionale sokkerliga
8 % (afgerond)Nasionale sokkerliga
80 % (afgerond)Nasionale Sokkerliga 
3 % (afgerond)nasionale Sokkerliga

Saakname wat as eiename optree, byvoorbeeld die name van organisasies, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Soortname as eiename.



Die Engelse Charlemagne staan in Afrikaans bekend as Karel die ........ .
1 % (afgerond)Groot
78 % (afgerond)Grote  
9 % (afgerond)Grootte
11 % (afgerond)Groote

"Grote" verwys na iets of iemand wat groot is ('a big/large one'), terwyl "grootte" na die omvang verwys ('size').
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



TOTAALRESULTAAT:
89% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties