Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 30-10-2024 (vlak 1)



vorige toets 30 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 30-10-2024 só ingevul:



Marius is ’n regte ........ . Hy hou hom nie met hogere dinge besig nie.
2 % (afgerond)pla’tjie
35 % (afgerond)plaatjie
2 % (afgerond)pladjie
61 % (afgerond)platjie 

Alle woorde wat op ʼn "d" of ʼn "t" eindig, kry "-jie" in die verkleiningsvorm (AWS 15.4).
Sien ook die bladsy Verkleiningsvorme.



Die ........ van die stoof maak die kombuis lekker warm in die winter.

4 % (afgerond)gloet
96 % (afgerond)gloed 

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "d" en "t".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Bloubergstrand is bekend vir sy pragtige ........ .
94 % (afgerond)sonsondergange 
1 % (afgerond)sonsondergangens
5 % (afgerond)sonondergange
1 % (afgerond)sononders

ʼn Samestelling ("sonsondergang") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("son" en "ondergang") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word. Soms kom daar ’n verbindingsklank ("-s-") voor.
Sien ook die bladsy Verbindingsklanke.



Oupa het 'n groot versameling kieries.
Watter woord sal die gepaste sinoniem vir "kieries" in bogenoemde sin wees?
1 % (afgerond)kapstokke
2 % (afgerond)hokkiestokke
1 % (afgerond)wingerdstokke
95 % (afgerond)wandelstokke 

Sinonieme is woorde met min of meer dieselfde betekenis. Nog 'n sinoniem vir "kierie" is "gevegstok". Samestellings met "kierie" sluit in "knopkierie", "vegkierie", "snoekkierie", ensovoorts.
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
87% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties