Mobiele weergawe | Na groot weergawe



Antwoorde van 20-11-2024 (vlak 1)



vorige toets 20 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 20-11-2024 só ingevul:



Dit was ’n aangename, ........ partytjie.
5 %stemmig
2 % (afgerond)stemige
92 % (afgerond)stemmige 
1 % (afgerond)stemig

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("stemmig"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Die verhaal handel oor haar ........ reis te perd deur Suid-Amerika.

1 % (afgerond)eepiese
1 % (afgerond)eepise
1 % (afgerond)e-piese
97 % (afgerond)epiese 

In oop lettergrepe word die vokale “a”, “e”, “o” en “u” nie verdubbel nie (AWS 16.2).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.



’n Mens sien dikwels ........ in tuine.
96 % (afgerond)skoenlappers 
1 % (afgerond)skoen lappers
skoen-lappers
3 % (afgerond)skoenlapers

ʼn Samestelling ("skoenlapper") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("skoen" en "lapper") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Daar was ........ op die plein nadat ’n klapper onverwags afgegaan het.
94 % (afgerond)chaos 
chaös
1 % (afgerond)gaös
4 % (afgerond)gaos

Woorde van Griekse herkoms wat met ’n [x]-klank begin, word tradisioneel met "ch" gespel. Sommige woorde is egter wisselvorme en kan ook met ’n "k" gespel word, byvoorbeeld "chronies - kronies" (AWS 18.6).
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



TOTAALRESULTAAT:
95% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties